Arthur, Prins van Wallis

Arthur, Prins van Wallis

Arthur Tudor, Prins van Wallis (19/20 September 14862 April 1502) was die oudste seun van Hendrik VII van Engeland en Elizabeth van York en dus die erfgenaam van die troon van Engeland. Hy is voor sy pa dood en het daarom nooit koning geword nie. Met Hendrik VII se dood het sy tweede oudste seun koning Hendrik VIII geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search